Ons kerk
Die gemeente
is deel van die Noord-wesstreek in die Noordelike Konferensie van
die Sewendedag-Adventistekerk wat deel is van die Suider Afrika Uniekonferensie.
Die Bybel
God het ons sy Woord gegee as n lamp vir ons voete en n lig vir ons pad. Psalm 119:105
Sy leerstellings het n belangrike invloed op ons voorspoed in alle lewensverhoudinge
Wat ons glo
Ons hou tans 28 fundamentele oortuigings. In elke leer is God die argitek wat in wysheid, genade en oneindige liefde ‘n ewigdurende verhouding met die mensdom herstel.